maritaspacer french

home

biography
books
reviews
interviews
awards
photos
facebook
dkks
fliek

Uiteindelik het die roman 'n rolprent geword! Anna-Mart van der Merwe is onvergeetlik soms ontroerend, soms skreeusnaaks - in die rol van die wraakgierige Clara Brand. Ander belangrike rolle word deur bekende Afrikaanse akteurs soos Deon Lotz, Elzab Zietsman, Frank Opperman en Angelique Gerber vertolk. Marita het die draaiboek saam met die internasionaal bekroonde regisseur Etienne Fourie geskryf, Schalk Joubert is verantwoordelik vir die musiek en Deon Meyer is een van die vervaardigers. Met s 'n gedugte span word groot dinge vir Dis koue kos, skat voorspel. En vir di wat die roman weer - of vir die eerste keer - wil lees, het Tafelberg pas ook 'n rolprentweergawe gepubliseer.

dkks
dkks
dkks_3
COMING SOON!
Kliek hier vir 'n Voorsmakie van die rolprent

___________________________________________________________
dinge

"Stick with me, baby. Ek kan nie belowe dat ek jou famous sal maak nie. Maar jy sal fun hê langs die pad."

Met dié woorde lei die mooi, rebelse Dalena van Vuuren haar nuwe vriendin, Mart Vermaak, 'n wêreld in waaroor ordentlike tienermeisies net in die donker fluister. Vir Mart is dit die begin van 'n inisiasieproses wat met opwinding maar ook met ontnugtering en pyn gepaard gaan.

Na meer as 20 jaar is
die dinge van 'n kind
weer uitgegee met 'n splinternuwe baadjie ...

My new novel, Misverstand, wil be published by Penguin - in Afrikaans
AND English! - early next year. Click here to read
the journal I kept while writing this story.
al

al wat ek weet
Jy sê nou maar hoekom is ek so kwaad?
Ek s ek wil nie daaroor praat nie.
Dis te laat.

Di jeugroman was een van die wenners in
LAPA se wedstryd vir nuwe manuskripte
en word in Julie uitgegee.

swemlesse vir 'n
meermin

Hierdie roman 'n opvolg op
Die ongelooflike avonture van Hanna Hoekom is pas bekroon met die Akademie vir Wetenskap
en Kuns se Scheepersprys vir Jeuglektuur, 'n gesogte toekenning vir die beste Afrikaanse jeugboek van die afgelope drie jaar. Dis ook een van slegs drie romans op die kortlys vir die
MER-prys vir Jeugboeke.


swem

archivecontact me