marita van der vyverspacerjoin me on facebook

french

 
  homebiographybooksreviewsawardsphotosblog
   
 
author: marita van der vyver

Izak de Vries gesels met Marita van der Vyver

Franse briewe: Pos uit Provence

Dis ’n voorreg om so, per brief, te kommunikeer. Al is dit nou e-briewe. Vertel gou vir ons waarom jy so ’n liefde het vir ’n lekker brief?

Ek het nog altyd gehou van brief skryf. Dit voel vir my soos 'n meer sosiale manier van dagboek hou, veral noudat omtrent al my briewe op die rekenaar geskryf word, dan bly daar mos altyd 'n kopie oor wat ek later weer kan lees as ek wil ...

lees meerread more

 
collage of articles
       

read articles read the articles spacerreturn to archivespacer contact me contact

website design by h.prothmann