marita van der vyverspacer join me on facebook french  
 

home biographybooksreviewsinterviewsawardsphotosblank

cover

Rhinocephants on the Roof

Daniel was visiting Grandpa and Grandma. Grandpa read him a story about a brave soldier. Grandma sang him a song about a brave mouse running up a clock. Now Daniel had to sleep. But the bed didn’t feel as comfortable as his own bed. The room looked darker than his own room. And he heard a strange noise on the roof. It sounded like huge, heavy animals dancing and prancing around the chimney. “Grandpa!” Daniel cried. “Grandpa, I hear something on the roof!” “What do you hear, Daniel?” Grandpa asked. “I think it might be rhinocephants, Grandpa. A whole herd of rhinocephants.”
Hierdie prenteboek is ook beskikbaar in Afrikaans as Olinosters op die Dak.

dale
Dit gebeur nie aldag dat ’n Afrikaanse kinderboek 21 jaar nadat dit die eerste keer verskyn het, herdruk word nie.

Marita en Dale Blankenaar. Die boek verskyn met Dale se wonderlike, verbeeldingryke illustrasies.

aurora aurora durbanville strand

Almal het pret gehad toe Marita vir die koshuiskinders in Aurora (links & 2de van Links), sowel as die Graad R kinders in Durbanville (2de van regs) en in die Strand (regs) gaan voorlees het uit Olinosters op die Dak.

Swemlesse vir 'n Meermin

Daar’s belangrike dinge wat jy moet weet om jou tienerjare te oorleef. Soos, wat maak jy as jy groen is van jaloesie elke keer as jy na die gewildste, mooiste, coolste meisie in die klas kyk? Of hoe gemaak as jy verlief is op ’n ouer seun wat nie eens weet wat jou naam is nie en waarskynlik nooit sal weet nie, want hy is óók verlief op die gewildste, mooiste, coolste meisie in jou klas? En waarom kan niemand behalwe jy agterkom hierdie meisie is eintlik ’n total fake nie? Is daar iets verkeerd met jou?

Dis sulke soort lewensbelangrike raad wat jy hier gaan kry. Asook raad oor familie, ouers, broers en susters. Oor skool en geld en geluk en klere en allerhande dinge waaraan ek nog langs die pad sal dink.

Klik hier vir 'n voorsmakie ...
_______________________________________________

 
cover
coolste

DIE COOLSTE OUMA(S) OP AARDE (vandag in Stellenbosch se hitte amper die warmste oumas op aarde) saam met my op die stoep van Coopmanshuijs. Magriet Rossouw het die wedstryd gewen en Paula Hoven Pereira is een van die oumas aan wie die boek opgedra is.

Pas gehoor DIE COOLSTE OUMA OP AARDE wen 'n 2015 ATKV VEERTJIE as beste kinderboek in die voorleeskategorie!

cover

Verfilming van Dis Koue Kos, Skat!

koue
koue

Dis koue kos, skat. Deon Meyer (Producer), Yours Truly (Scriptwriter & Producer), Etienne Fourie (Scriptwriter & Director), Diony Kempen (Executive Producer). In the cast we have Anna-Mart, Elzabé Zietsman, Deon Lotz, Frank Opperman and more. Much, much more ...

fountain

NOW IN ENGLISH!
A Fountain in France - Published by Penguin

More than a decade ago Marita van der Vyver emigrated to France where she married a Frenchman and settled in the scenic countryside of Provence. Having become famous for a novel built on fairy tales, her life resembles that of a princess meeting her Prince Charming. Several bestsellers, much living and loving, and years later, they move – to another French village called Place of Frogs.

archivespacerwebsite design by h.prothmann spacercontact me