marita van der vyver

 
  homebiographybooksreviewsawardsphotosblog
  back previousspacernext next
   
 
book pic

Mia se ma
Mia's Mom, illustrated by Piet Grobler, 2005

Dis Mia se verjaardag, maar hoekom is al van haar maatjies bang vir haar ma? Is sy ’n heks, of ’n towenaar, of ’n goeie fee, en kan sy met diere praat en in die lug vlieg? Nou hoekom sal Mia se maatjies al die goed van haar ma dink? Wat het Mia vir hulle gesê? Wel, Mia was moeg daarvan om te hoor hoe wonderlik haar maatjies se ma’s is - toe bedink sy ’n goeie plan om hulle te troef.

It is Mia’s birthday party, but why are all her friends afraid of her Mom? Is she a witch and a sorceror - and can she talk to animals and fly on a magic carpet? Fed up with her friends boasting about their mothers, Mia devised a plan to top all their tales. A story of magic and surprise brought to life with whimsical illustrations.

back to books/terug na boeke button

   
   

website design by h.prothmann