marita van der vyverspacerjoin me on facebook

french version

  homebiographybooksreviewsinterviewsawardsphotosblog
     
summerfood
Summer Food in Provence
summerfood


A food book filled with fabulous pictures, culinary stories, recipes and ideas
summerfood

A delicious medley of imagination and common sense, gastronomic treats and everyday practicality, that will delight and inspire both experienced cooks and novices in the kitchen.  The recipes in this book are for the food that this large family and their friends enjoy every summer under the plane tree in front of an old stone house ...

read more button

grimm
grimm
grimm

Die Mooiste Sprokies van Grimm

Marita maak ’n keur van haar geliefde Grimm sprokies – self uit Duits vertaal. Hier is 'n veertigtal immergroen verhale, van die bekendste sprokies soos Rooikappie, Die wolf en sewe bokkies, Die musikante van Bremen, Klein Duimpie, die Paddaprins, Hansie en Grietjie, Raponsie tot by Sneeuwitjie, asook vele minder bekende sprokies. Uitsonderlike illustrasies deur Piet Grobler vul die teks uitstekend aan.

lees meer button

MaritaKook!

Hierdie fotos is geneem tydens die verfilming van die TV-kookreeks - Marita Kook - wat binnekort op KykNet uitgesaai word.

vergenoeg

Vergenoeg op die Verhoog met Sandra Prinsloo & Alexa Strachan

Die roman Vergenoeg is vir die verhoog verwerk en reeds by verskeie kunsfeeste opgevoer. Een van die bekendste Afrikaanse aktrises, Sandra Prinsloo, vertolk die rol van Adèle, met Milan Murray en Alexa Strachan in die rolle van haar twee dogters, San en Bella.
vergenoeg
articles return to archivespacercontact me contact me
website design by h.prothmann