spacermarita van der vyverspacerjoin me on facebook

french

 

homebiographybooksreviewsinterviewsawardsphotosblog

 

kook_dvd
KykNet
TV-Reeks

MARITA
KOOK

nou op die rak!

As jy enige van die 13 episodes gemis het, kan jy die DVD in
Suid-Afrikaanse boekwinkels koop

 
'Fees vir Afrikaans'

Marita het onlangs deelgeneem aan die eerste 'Fees vir Afrikaans' in Amsterdam, saam met bekende en gewilde Afrikaanse skrywers en sangers soos Breyten Breytenbach, Etienne van Heerden, David Kramer, Amanda Strydom, Gert Vlok Nel en ander. Die fees was 'n groot sukses en sal waarskynlik 'n gereelde instelling word.

amsterdam
amsterdam
amsterdam

Elzabé Zietsman se eenvrou-vertoning van Marita se roman, 'Dis koue kos, skat', lok steeds vol sale en warm resensies landwyd - en volgens Elzabé gaan sy en Clara Brand nog 'n lang paadjie saam stap. Moet dit nie mis op die volgende kunsfees of teater naby jou nie.

Elzabé gesels hieroor op youtube
http://www.youtube.com/watch?v=PQs0A69VP_0

articles archivespacer contact me contact

website design by h.prothmann