marita van der vyverspacerjoin me on facebook french  
 

homebiographybooksreviewsinterviewsawardsphotosblog

kook_dvd



die blou van onthou
Marita se nuwe roman is op die rak ...

In die skemer van haar lewe kry Colette Cronjé ’n
brief van ’n lank vermiste familielid.
Dit kom uit Portugal en dit dwing haar om
alles te onthou wat sy ’n leeftyd lank
probeer vergeet het.
Want wat ’n halwe eeu gelede in Portugal gebeur het,
het haar eie lewe asook dié van die
volgende twee geslagte
onherroeplik verander.

Die storie agter die storie: Marita se skrywersdagboek

 
cookbook_1
cookbook_2
cookbook_3


COOKBOOK COLLECTION: FRANCE
spacerclick to buy buy
It is the one and only cookbook that unites most of French Haute Cuisine and internationally renowned star chefs as Paul Bocuse, Alain Ducasse, Joel Rebuchon and many more. The author himself has a great reputation a gourmet and as President of the "World Cookbook Award": Edouard Cointreau, descendent of the famous liquor-dynasty, presents the best examples of "Cooking with Words" over the last 17 years.

Marita attended three book festivals during the year
Northern Cape Writers Festival
Franschoek Literary Festival
US Woordfees 2012

Top right: Franschoek Literary Festival panel discussion with broadcaster Karabo Kgoleng, bookseller Ann Donald and fellow author Cynthia Jele.
Above: With musician & writer Tina Schouw.

Bottom right: Sharing a joke at the Franschoek Literary Festival with Deon Meyer.  

Far right: Doing a radio interview at the University of Stellenbosch Woordfees 2012. Click on the link to see a video interview recorded at the Woordfees.

flf

flf

   

wat

Marita het ingestem om die amptelike beskermvrou vir
Woordeboek vir die Afrikaanse Taal (WAT) se
Borg 'n Woord-projek te wees.

"Waar ek ook al
in die wye wêreld dwaal,
my enigste tuiste bly die Afrikaanse taal"

articles archivespacer contact me contact

website design by h.prothmann