marita van der vyverspacerjoin me on facebook french  
 

homebiographybooksreviewsinterviewsawardsphotosblog

fontein



'n Fontein voor ons deur

'n Dekade of wat gelede het Marita van der Vyver soos 'n wafferse prinses van 'n verre land deur Frankryk gereis en 'n vreeslik verleidelike padda leer ken. Omdat sy so graag in sprokies wil glo, het sy gehoop dat as sy hierdie slim padda soen, gaan hy in 'n prins verander. Dis mos hoe sprokies werk.

En wat gebeur toe!

Saam met haar prins sit sy huis op in 'n Franse dorpie. Hulle gaan woon in 'n ou klip huis in Rue de l'église - Kerkstraat. Dáároor skryf sy in Die hart van ons huis.

En wat gebeur nou!

Hulle trek. En nie waarheen nie ... Na 'n plek wat bekend staan as Plek van die Paddas.

Other News and Events button

 
NEWS FLASH • NEWS FLASH • NEWS FLASH • NEWS FLASH • NEWS FLASH
Marita's latest novel, Die blou van onthou (Forget-Me-Not Blues) won a Huisgenoot Tempo award as Afrikaans book of the year and has been shortlisted for the M-Net Awards.

articles archivespacer contact me contact
website design by h.prothmann