maritaspacer french

home

biography
books
reviews
interviews
awards
photos
facebook

previous spacer next

 

griet

Griet skryf 'n sprokie, Tafelberg, 1992

Griet skryf ’n sprokie deur Marita van der Vyver is onteenseglik een van die bekendste én mees opspraakwekkende boeke in Afrikaans! Met sy skerpsinnige puntigheid, humor en gloeiende sensualiteit is dit 'n boek wat met sy verskyning in 1992 die erotiek in Afrikaans óópgeskryf het. Dis bekroon met die M-Net Boekprys, die ATKV-prys vir gewilde prosa en die Eugène Marais-prys, en is al in vele tale vertaal.

back to books/terug na boeke