maritaspacer french

home

biography
books
reviews
interviews
awards
photos
facebook

previous spacer next

rhinosophants

Rhinocephants on the Roof. Olinosters op die Dak. NB Uitgewers, 2015

Daniel was visiting Grandpa and Grandma. Grandpa read him a story about a brave soldier. Grandma sang him a song about a brave mouse running up a clock. Now Daniel had to sleep. But the bed didn’t feel as comfortable as his own bed. The room looked darker than his own room. And he heard a strange noise on the roof. It sounded like huge, heavy animals dancing and prancing around the chimney. “Grandpa!” Daniel cried. “Grandpa, I hear something on the roof!” “What do you hear, Daniel?” Grandpa asked. “I think it might be rhinocephants, Grandpa. A whole herd of rhinocephants.”

Daniel kuier by Ouma en Oupa. Toe dit aand word en tyd om te gaan slaap, lees Oupa eers vir Daniel ’n storie. Toe sing Ouma vir hom ’n liedjie. Maar die bed is vreemd, en Daniel voel baie ongemaklik … hy verlang na sy eie kamer en sy eie bed. En hy hoor geluide! Dit klink soos … soos ’n hele trop OLINOSTERS wat op die dak dans en spring!

Dit gebeur nie aldag dat ’n Afrikaanse kinderboek 21 jaar nadat dit die eerste keer verskyn het, herdruk word nie. Op die koop toe verskyn dit met nuwe tekeninge deur ’n student van die oorspronklike illustreerder. Olinosters op die Dak was een van die Marita se eerste publikasies. Piet Grobler het die oorspronklike sketse gemaak. Sy is dol oor Dale Blankenaar se nuwe illustrasies. “Dit maak die storie van nuuts af relevant vir kinders van die 21ste eeu. Die monsters het steeds iets van die oorspronklike ‘rêrige’ diere, maar hulle het nou ook gloeiende masjien-oë en robot¬agtige ledemate.” Blankenaar is ’n illustreerder en ontwerper van Kaapstad. Sy illustrasies is ryk aan detail en verwysings, en is net so ’n plesier soos die geskrewe woord. Daar is onder meer ’n kat, muis en beertjie wat gereeld verskyn.

Klik hier om van die illustrasies te sien ... spacer back to books/terug na boeke