maritaspacer french

home

biography
books
reviews
interviews
awards
photos
facebook
koue boek

DIS KOUE KOS, SKAT is een van slegs vyf Suid-Afrikaanse rolprente wat gekies is om vir die eerste keer by die Silwerskermfees te wys. Die rolprent het ook 'n Nederlandse première in Zuid-Afrikahuis in Amsterdam gehad en Deon Lotz is benoem vir 'n SAFTA-prys vir beste akteur vir sy rol as Bernard.

koue nuus

koue nuus   koue nuus koue nuus

Drie van Marita se ikoniese romans is die afelope jaar herdruk.
GRIET SKRYF 'N SPROKIE het presies 25 jaar gelede verskyn en word aanstaande jaar eindelik in 'n rolprent verander. DIE DINGE VAN 'N KIND is jare gelede as toneelstuk aangebied, soos ook GRIET en VERGENOEG - en nou gaan VERGENOEG waarskynlik ook 'n rolprent word.

griet nuus
dinge nuus
vergenoeg nuus

In September 2017 bied ons weer 'n BLOU VAN ONTHOU-toer in Portugal aan. As hierdie foto's van ons vorige kuier jou lus maak om saam te kom, kontak so gou moontlik vir Kitty Snyman (kitty@rufaro.co.za) vir meer inligting.

blou nuus
blou nuus
blou nuus
blou nuus
skryfskool nuus

 

Van 1-7 Oktober 2017 bied Marita weer saam met Frederik de Jager 'n skryfskool aan op die Griekse eiland Lesbos. Kontak info@thetalkingtable.com as jy saam met ons wil skryf en kuier.

blou nuus
blou nuus
blou nuus
blou nuus

archivecontact me